Modulekode | JPO 112 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Agtergrondkennis, probleemoplossingsvaardighede, konseptuele verstaan en redeneringsvaardighede benodig vir EBN 111/122. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese ENGAGE
BIng Chemiese Ingenieurswese ENGAGE BIng Elektriese Ingenieurswese ENGAGE BIng Elektroniese Ingenieurswese ENGAGE BIng Meganiese Ingenieurswese ENGAGE BIng Metallurgiese Ingenieurswese ENGAGE BIng Mynbou-ingenieurswese ENGAGE BIng Rekenaaringenieurswese ENGAGE BIng Siviele Ingenieurswese ENGAGE |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | Funderingskursus, 1 lesing per week, 3 tutoriale per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | IBIT Dekaanskantoor |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App